Fishbone Baits

Fishbone Baits

Share

We are a small bait and dip making company for freshwater fishing . We strive to bring you the best quality at an affordable price.we are based in Pretoria

Photos from Fishbone Baits's post 23/03/2018

Onlangse vangs in Roodeplaat vir n oggend. Al die visse is tussen 90 en 110m gevang. Het gly rietvlei stroppies gebruik met honey bleeding floats en wit deegie op die steel.

Dips wat ek op die mieliebom gegooi het was Bazinga (fruit), 5 spice (naeltjie) en Caramello (floro caramel).

Photos from Fishbone Baits's post 23/03/2018

Was oor kerstyd by Zandfontein vaaldam het baie vis gevang maar niks groot nie. Meeste vis is op 60m gevang met swd en Honey soft floats en plain wit floats en kariba wurms.

Dips gebruik is bakgat (bunspice/molasse), Bazinga (mixed fruit),stardust (musk/honey), viper (garlic), savage (tcp) en blue ice (Vicks).op die mieliebom. Het n grootbek geelvis ook geland op n Klein vis fillet met savage op die mieliebom.

Ek het ook die boonste hoek op die gly rietvlei verwyder a.g.v baie hak plekke en dit het n groot verskil gemaak om die vis te land.

Photos from Fishbone Baits's post 27/04/2017

Ons het so bietjie gaan visvang by Kommandoenek die naweek wat verby is. Die alge was maar lekker wild en het mens op jou voete laat d**k om dit makliker te maak. Het n paar mooi visse gevang wat baie goeie kondisie is. Waarvan die grootste 8.6kg was.Het die visse op fishbone baits se pynappel tiger nuts gevang. En pynappel supreme en cornbutter op die pva sakkies gegooi.

Want your business to be the top-listed Shop in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Centurion
0149

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00