Used Book Nook

Used Book Nook

Share

Tweedehandse Boekwinkel | Secondhand Bookstore We send all books by Pudo delivery.

Want your business to be the top-listed Shop in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Boekenhout Boeke

Boekenhout Boeke was die uitvloeisel van Casper Pieterse se liefde vir lees en n goeie boek. Rondom 2010 het hy begin om 2de handse boeke aan te skaf, uit te ruil by ander lees-liefhebbers en die boeke op feeste en vlooimarkte te verkoop.

Boek uitruile was van van die begin af deel van die plan. Klaar geleesde boeke van een liefhebber kon op die manier aan die volgende leser aangegee word, natuurlik vir n foootjie.

Die konsep het vinnig posgevat en in 2011 het Boekenhout Boeke se deure as volwaardige baksteen en sement winkel, geopen.

Die naam Boekenhout is deels afgelei van die konsep van boeke op houtrakke (boek-en-hout) en is die ikoniese figuur van Paul Kruger gekies as logo omdat sy plaas se naam ook Boekenhout was.

Category

Telephone

Address


Centurion