Poplapkinder Rokkies
Tailored women's wear
Mother of the bride
Evening wear
Brides maids dresses
Flower girls dresses
Weddings dresses
Women casual wear
Imported Indian clothing
08/01/2015
Big Big SALE!!! MORE THEN 75% OFF* Pragtige cocktail dresses, jong strooi meisie rokkies, moeder van die bruid en n R50 sale rak. Die grootste geleentheid wat jy nie mag mis loop nie. Kom besoek ons by Moi Gud Butiek Cubview center. Kontak vir meer besonderhede 012 660 9039
Gelukkige lente dag* mag elkeen vandag die warm son op jou vel voel. Moi Gud Butiek is op n rol en julle sal ons in die Bruidsgids sien een van die dae. Hou dop!
Moi-Gud Butiek en Modelle wil graag ons Borge Bedank. Nika Couture, Annika vir die reelings, Royal Elephant Hotel vir Venue, Centurion Akademie Somatologie Student vir Grimering, Professionele Grimeer Kunstenaar, Haarstiliste vir ons haar versorging. Ilona vir Fotos van verrigtinge, Lorraine vir vervoer en hantering van Logistiek. Vandag was n impromto eerste vir Moi-Gud Butiek. Aan al ons modelle julle was sterre, ek waardeer een en elk van julle. Enige beswaar indien ons, aangehegte fotos aanstuur na Bruidsgids Facebook bladsy, wat elke 10 dae n foto oplaai en dit dan verder koppel aan Twitter asook Pinterest."Whow" dit was skitterend! What a Team Spirit
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Centurion
0158