Dis ek Anja

Dis ek Anja

Share

Sharing all things Skincare, Makeup, Shopping and Momlife related🌸✌🏼

19/07/2026

Die plek maak mens vet en arm🥲
Maar die deals is so goed!
As mens net ietsie soet soek of moet koop vir n partytjie dan is dit die plek waar jy moet gaan draai.
📍 The Sweet Hyper by Woodmead Value Mart

09/07/2026

Oor die R80000 om geboorte te gee. Wat het dit jou gekos?

Discovery South Africa

06/06/2026

My grootste hype-man!
Vanoggend was ek besig om klaar te maak vir ons newborn photoshoot, Ouboet was besig om met die kat te speel, ek kyk 'n oomblik vir hom en sy reaksie was net wat ek nodig gehad het.
"Kyk hoe lyk jou mooi lippe" en daarna 'n groot "yeaaaa".
Ek d**k ons as volwassenes gee te min komplimente, iets wat ons kan leer by die kids.
So volgende keer as jy iets mooi sien in iemand, gee die kompliment, dit is altyd welkom.

02/06/2026

Sommige mense soek bewyse. Ek hou dit elke dag in my arms vas. 🤍

Twee klein wonderwerke. Twee harte wat myne voller maak. Elke glimlag, elke drukkie en elke klein handjie herinner my aan hoe groot ons God is.

Ons kids is ons grootste seëninge!

30/05/2026

R35 vir ontbyt en koffie - wat 'n bargain!

Photos from Dis ek Anja 's post 27/05/2026

Klein vingertjies, sagte voetjies, piepklein oortjies… 🤍
Mens besef eers hoe groot liefde kan voel wanneer jy verlief raak op al die klein detailtjies.
Elke deel van jou is die mooiste mooi sussie.

22/05/2026

In 'n mamma se arms raak die wêreld weer sag en veilig 🤍
Partykeer is al wat ’n klein lyfie nodig het, net om vasgehou te word.
Hul trane stop, hul asem raak rustig, en vir ’n oomblik voel alles weer reg, veilig in mamma se arms.

21/05/2026

Het jy jou makeup gedoen die dag wat jy geboorte gegee het? Ek het, want dit laat my reg en beter voel vir die dag.

Want your business to be the top-listed Media Company in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Shop 201, Centurion Mall, Heuwel Road, Centurion Central
Centurion
0157