Everlasting Way

Everlasting Way

Share

Everlasting Way is a ministry that guide and develop people to be thoroughly searched and be
known by a faithful and loving God.

Die Hanslammers wei 20/05/2026

Help my Vader om mense lief te hê soos U...

Die Hanslammers wei Net nou die dag kuier-staan ons in ‘n baie lang ry. Die mense lyk angstig, amper soos Swart-Vrydag, maar net ‘n Donderdag. Die gesprek draai so vinnig soos Max Verstappen na alles wat deesdae net n…

Ontmoet my by die Berg 22/04/2026

Hoe gaan dit met my plaas? Want ons almal boer op 'n manier.

Ontmoet my by die Berg Wanneer laas het jy tot stilstand gekom aan die einde van jou eie slim planne? Ons almal boer op een of ander manier op hierdie rebelse aarde—of dit nou met gewasse, met kinders, of met mense se ha…

24/02/2026
Los die Lig aan vir my Vriend – ‘n Moeg Baklei(tablet) 16/02/2026

Die lig is aan, die deur is oop en daar is altyd lekker koffie...

Los die Lig aan vir my Vriend – ‘n Moeg Baklei(tablet) Ek sit hier vandag en ek d**k aan jou. Ek is eerlik, ek voel so magteloos om te sien hoe jou boot in ‘n wit bruisende rivier af dryf, oppad na ‘n massiewe val met ‘n Rots aan die onderkant. Ek sien…

Want your practice to be the top-listed Clinic in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


5 Hennops Road
Centurion

Opening Hours

Monday 13:00 - 20:00
Tuesday 13:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 18:00