VF Plus - Darling

VF Plus - Darling

Share

'n Politieke party verbind tot vryheid en geregtigheid vir Afrikaners en alle minderhede in Suid-Afrika. Saam is ons sterker.

08/01/2025

Facebook vriende, ons het asseblief elkeen se hulp nodig. Daar is huidiglik hierdie "scam" wat kort kort verander en oor en oor geaktiveer en versprei word op. Die oplossing is gekompliseerd en kommunikasie met Facebook ook.
Ons sosiale media span en HK is hiermee besig.
Intussen wil ons vra dat almal wat op Facebook is en van hierdie plasings teΓ«kom asseblief die volgende doen: πŸ™ŒπŸ»
Wanneer u so Ε„ plasing sien, klik op die kolletjies regs bo onmiddelik en rapporteer aan Facebook, elke keer wat u dit sien groot asb πŸ‘πŸ».
Dit gaan Ε„ lang proses wees, want hulle bly die samestelling verander.
Versprei asb na u vriende en kontakte om te help. (Ook die foto)
Baie dankie πŸ‘πŸ»

Want your organization to be the top-listed Government Service in Darling?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


2 Acacia Street
Darling
7345