Chat-R-Bugs Academy
At Chat-R-Bugs we build confident kids through exposure to public speaking and communication with ot We also write speeches for various speakers.
02/09/2025
11/05/2025
Dis een van Chat-R-Bugs se mees geseënde jare van die afgelope 30 jaar met 4 sprekers uit twee provinsies wat alreeds deurgedring het na die ATKV semi-finale. Baie provinsies se uitslae is nog in wording …
Die verslae wat sover vir ons aangestuur is, lyk skitterend.
Dankie aan elke liewe spreker en ouer vir julle harde werk om die toesprake seepglad te kry.
Interskole is ook om die draai met tientalle sprekers wat daar sal optree. Kan nie wag nie!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
24 Sixth Street
Delmas
2210
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |