DansPlaas
Gelee in die hartjie van Sundra, Mpumalanga, offer ons meer as net jou 'local' kroeg en 'venue.
The 28 march only at Dansplaas, 16 Witbank rd, Sundra, tickets available at the door....
Come and enjoy, lets fill up this place, 16 witbank rd, Sundra. Phone 0828848775 for directions.. bring family playpark, jumping castles, kitchen open till late, lekka specials, 2 bar's will be open...safe parking....
24/02/2025
By Die Plaas in Sundra, tussen Springs en Delmas op die N12, kan my kontak vir n̈ location. 0828848775. Kaartjies by die deur beskikbaar...
12/02/2025
Kom joll saam!!!!!
tyd ht aangebreek hierdie vrydag kom en kyk na die spooky huis, kom eet deadmans finger hot dogs, of spinnekop pizza, kom drink brain storm shooters en trek aan soos tema, 3 pryse o. eeg te gee, kom luister na live entertainment en ontspan net by Dansplaas, Die Plaas, Sundra 16 Witbank weg...
Kom geniet eenetjie op eish!!! By dansplaas in Sundra waar jy tuis voel, vrydag aand met Jay Morgan, saterdag groot skerm rugby en braaivleis, saterdag aand saam die gewilde Vince.... sien julle daar!!!!
26/08/2024
Vip kaartjies verkoop nou vinnig uit, maak seker jy kry joune betyds, daar is nog toegangskaartjies by die deur beskikbaar, Saterdag aand 20h00, sien julle daar....
26/08/2024
Vip kaartjies verkoop nou vinnig uit, maak seker jy kry joune, daar is nog toegsangskaartjies by die deur beskikbaar .sien julle daar....
13/08/2024
Onthou om te book om jou plek te verseker voor die stage, lekker kos ( ala cart menu) en baie specials beskikbaar op drankies , kom geniet die aand, kaartjies ook by deur beskikbaar vir laat slapers kom kry jou spesiale armbandjje...
06/08/2024
10 vip tafels bespreek nou jou sitplek, sit 6 aan n̈ tafel...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Die Plaas, 16 Witbank Weg
Delmas
2200