Jakaranda Nasorg

Jakaranda Nasorg

Share

"Leer saam, Speel saam"...

Jakaranda Nasorg heg so baie waarde aan goeie opvoeding. Gesonde, gelukkige liggaampies huisves gesonde verstandtjies.

01/02/2021

En so, is Januarie alweer verby, Ons kinders gaan binnekort weer skool toe, en nuwe uitdagings vir ons kinders en Ouers. Vir gemoedrus en waardevolle opleiding en sosiale aktiwiteite, skryf U kind in by Jakaranda Nasorg, waar ons maaitjies saam leer en saam speel.

Beperkte spasie beskikbaar, So kontak gerus Tannie Susan vir verdere inligitng. Jakaranda Nasorg se deure is gedurende die week vanaf 07h00 tot 18h00 oop vir ons maaijties. (Voldoende Covid maatreels word streng gevolg vir die veiligheid van ons maaitjies en Ouers)

28/09/2020

Goeie more. Let wel: Inskrywings vir 2021 is tans oop. Kontak ons gerus vir enige verdere inligitng.

Want your school to be the top-listed School/college in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


13 Jakaranda Street
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 12:00 - 17:45
Tuesday 12:00 - 17:45
Wednesday 12:00 - 17:45
Thursday 12:00 - 17:45
Friday 12:00 - 17:45