Mar-CaTer Kitchen, Despatch
Freshly prepared homemade food
Goeiemiddag almal my mensies van Mar-CaTer Kitchen
Ek wil net u almal in kennisstel ek is nie meer by die winkel nie, maar byy huis. Ek sal julle van nou af van hieraf kan voorsien van enige etes of wat u ook wil bestel vanaf die spyskaart.
Dankie vir almal wat my so mooi en loyal ondersteun het by die winkel. Ek weerdeer dit diep uit my hart. Ek is wel nog hier vir almal.
Ek sal sekerlik van môre af weet begin adviteer op die etes en so aan.
Julle kan wel sê as daar enige iets is,asseblief en ek sal my aller beste doen om jul gelukkig te hou soos altyd nog.
🚦NUWE ADRES
🚦Borhastraat 28
🚦Despatch
Ja net 4 huis na die dorp se kant toe, vanaf die winkel.
Geseënde dag aan almal verder.
Marietjie
🚦Mar-CaTer Kitchen
Bothastraat 28
Despatch
📱Whatsapp, Skakel,Sms
19/05/2022
Middag almal net die volgende wil ek adviteer.
Vrydag 20/5/2022
Ertjie sop geen broodjies by nie
500ml @ R22 elk
250ml @ R12 elk
VETKOEKE
Plain vetkoek @ R9 elk
Curry Bunny @ R23 elk
Enige ander vetkoek kan u noem.
Plaas asb alle bestellings so gou moontlik.
Groete
Lekker dag verder
Marietjie
Mar-CaTer Kitchen
0767790965
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Despatch
6220
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 18:00 |
| Wednesday | 07:00 - 18:00 |
| Thursday | 07:00 - 18:00 |
| Friday | 07:00 - 18:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |
| Sunday | 12:00 - 13:00 |