Despatch DELI
Wide range of products...come and have a look
28/08/2025
Luister FM Handsakprojek - Augustus 2025!
👜Vul ‘n handsak en vul iemand se hart👜
🧡 Ons Handsak Projek is weer op volle dreef! ‘n Handsak is sinoniem met vrou wees. Ons versamel jou handsakke wat jy nie meer gebruik nie, gevul met nodige toiletware vir vroue in nood🧡
👉Aflaai punte vir handsakke:
ZBrands South Africa in Walmer
Melt Bistro in Kings Court
Daniëls Astron Energy in Uitenhage
Despatch DELI
Smhart Security (enige tak)
👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡
Hier is Sondag 06 November 2022 se Spyskaart.Heerlike Hoender, Beesboud, Soet Wortels, Kool, Rys met gravy en gebraaide aartappel.Malva of Sago met vla ok beskikbaar teen R15.Skakel gerus 041 9335637 vir bestellings.Dankie
Goeie more.Sondag 23/10/2022 se Spyskaart is Heerlike Hoender,Beesboud,Soet Patats,Groenbone,Rys met Gravy en Gebraaide Aartappel.Daar ok Malva of Sago met vla teen R15 elk.Groot borde R78 en Klein borde R65.Ons werk op bestellings bel gerus 041 9335637.Dankie
20/10/2022
Vir bestellings bel 041 9335637.Bestel voor 12uur asb dankie
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Boom Street 57
Despatch
S.AFRICA
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 18:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 18:00 |
| Saturday | 08:00 - 16:00 |
| Sunday | 08:00 - 13:00 |