Lighuis Christelike Sentrum Despatch

Lighuis Christelike Sentrum Despatch

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lighuis Christelike Sentrum Despatch, Religious organisation, C/O De Lange and Tulbach, Despatch.

Photos from Lighuis Christelike Sentrum Despatch's post 12/03/2026

Tydens Jesus Christus se doop het hy aan ons kom bewys wat in die geestelike realm gebeur wanneer ons bid; dat wanneer ons bid, die hemel oopgaan, en God, en Sy heerlikheid, tot voorskyn kom. Ons moet dus nooit gebed ligtelik opneem nie, want gebed is nie leë woorde wat jy spreek nie, maar gebed is ‘n uitnodiging wat jy aan God rig wat daaartoe lei dat God, Homself, asook Sy krag, Sy teenwoordigheid, en Sy goedheid in jou lewe kom openbaar.

“Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking.” - JAK 5:16

Photos from Lighuis Christelike Sentrum Despatch's post 05/03/2026

Abel se geloof het daartoe gelei dat God Hom geëer het. Henog se geloof het veroorsaak dat God doodsgevare vanaf hom weerhou het. Noag se geloof het gelei tot lewe en redding. Abraham se geloof het 'n hoopvolle toekoms vir homself en sy nageslagte bewerkstellig. Moses se geloof het wonderwerke voortgebring. Deur die geloof het die profete, het hulle nasies en koninkryke in besit geneem, leeu’s se bekke gesluit, krag ontvang in tye van swakheid, vyande verslaan en dooies opgewek. En as gevolg van die vrou wat aan bloedvloeiing gelei het se groot geloof, het sy genees geword. Moenie uitmis op God se heerlikheid weens ongeloof nie.

"Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?" - Joh 11:40

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


C/O De Lange And Tulbach
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:30