New beginnings

New beginnings

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from New beginnings, Despatch.

30/09/2014

Ewige God, dankie vir die voorreg om vanoggend my oë te kon oopmaak en my gesin te kon sien. Dankie vir die voorreg om te WEET ek dien 'n Lewende God! Pappa God, soos die reen vanoggend val, d**k ek aan die Bloed wat Jesus Christus gestort het om ons skoon te was! Dankie, my God vir U Groot Genade en Liefde vir ons! U Genade is ONBESKRYFLIK GROOT! Here, ek wil vanoggend vir elkeen wat hier lees, sê "Kom net soos jy is na God. Hy het jou lief, NET SOOS JY IS! Die Bloed van Jesus sal jou reinig, sodat jy vlekkeloos voor Hom staan! Bely jou sonde en begin van voor. Vandag is dit tyd om Sy Hand vas te gryp en jou te anker in SY Genade, Liefde, Vrede, Kalmte en Vreugde." Here, die gebed van my hart is dat die mense wat dit SO nodig het, vandag sal besef dat U weg, die enigste weg is na 'n Ewige Lewe. Here, dankie dat ek U Genade gevind het en met 'n ander bril na die lewe kan kyk en juig, want ek het my vreugde in U gevind. Pappa Vader, ek het U so lief! U, my God, verander nooit en oor 30 jaar, sal ek U nogsteeds vind soos U gister was, vandag is, en tot in EWIGHEID sal wees! Halleluja! Ek pleit die Bloed van Christus Jesus oor elke persoon wat hier lees se gees, siel en liggaam. Dankie vir LEWE, Abba Vader. Amen en Amen.

09/11/2013

The festive season is upon us and everyone is looking for ideas, recipes and DIY projects/gifts. To bring a bit of Christmas cheer, Greenleaf IT will be giving away a LUCKY DRAW Voucher worth R200 from Pick&Pay or Spar every Friday for the next 7 (seven) weeks. All you have to do to qualify is post your favourite Christmas idea/recipe/DYI project on the Greenleaf IT Solution page. Start posting at https://m.facebook.com/GreenleafItSolutions?refid=46

Photos 30/10/2011
Want your business to be the top-listed Computer & Electronics Service in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Despatch
6001