Extrology Hair Design

Extrology Hair Design

Share

Like the Extrology Hair Design page for the latest news on hair fashion, events, special offers, etc.

Photos from Extrology Hair Design's post 17/12/2015

STUNNING DAG MET MY SUS TERESA NEL SE TROUE... JY WAS N PRAG BRUID...DANKIE DAT EXTROLOGY HAIR OOK DAARIN OK DEEL...

02/11/2015

Stuur asb na almal wat julle ken. AfriForum is besig om na die Verenigde Nasies te gaan i.v.m. die plaasmoorde en boere wat so geteiken word. Hulle het ook November verklaar as plaasmoorde-maand.

As hulle 100,000 stemme het, kan hulle ñ dokument aan die Verenigde Nasies oorhandig om in te tree. Hulle gaan ook die klag indien by die president want die SAPD sleep hulle voete. Hulle het nou 4,000 en kort nog 96,000 stemme om 100,000 te kan hê! Sms net jou naam na 45353.

Elke telefoon mag net een maal stem en dit kos jou R1,50. As ons nie nou intree en elkeen iets doen nie, waar gaan dit eindig vir ons boere? Vra asb. familie en vriende om ons te ondersteun hiermee asb? SMS jou naam na 45353. Hierdie is vir ñ baie goeie doel!🙏🙌😇GROOT ASB❗❗❗BAIE DANKIE 🌷

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Ga-Mokopane?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Emily Hobhouse 184
Ga-Mokopane
0600