Oté

Oté

Share

Oté facilitates the procurement of commoditised agricultural inputs direct from importers via a hig

Photos from Oté's post 21/05/2026

🚜 NUUTSTE DIESELPRYSE & VOORUITSKATTING 🚜

Join the Tribe en bly op hoogte van:

⛽ Weeklikse dieselpryse & voorspellings
🌱 Kunsmis tendense en markbewegings
🚚 Logistieke opdaterings
📈 Belangrike landbou-inligting
🤝 Slimmer aankoop besluite

By Oté glo ons aan deursigtigheid, beter kommunikasie en om boere te help om meer ingeligte besluite te neem.

Bly voor die mark.
Join the Tribe.

📲Whatsapp: +27 66 388 4183

23/04/2026

🚜 Weeklikse Kommunikasie is hier!

Ons hou jou op hoogte met die belangrike deursigtige inligting vir jou boerdery:

✔️ Huidige dieselprys
✔️ Dieselvoorspelling vir die komende week
✔️ 📊 Stikstof (Urea) wêreldprys grafiek – tans ongewoon hoog, belangrik om dop te hou!
✔️ 🚚 Logistieke afdeling

👉 Die res van ons kunsmis grafieke is eksklusief beskikbaar vir ons Tribe-lede.

💬 Sluit aan by ons Tribe en kry volle toegang tot al ons weeklikse insigte en data wat jou help om beter besluite te neem.

📩 Stuur vir ons ’n boodskap om aan te sluit!

Photos from Oté's post 16/04/2026

Nog ’n week van waardevolle kommunikasie!📊

Hierdie is wat ons Tribe elke week ontvang:
• Dieselprys (aangeheg)
• Dieselvooruitskatting (aangeheg)
• Kunsmisgrafieke
• Ote Logistieke afdeling (aangeheg)

Sluit aan by ons Tribe en bly op hoogte van belangrike en deursigtige markinligting wat jou plaas besigheid vorentoe neem.⛽️👨🏼‍🌾

Want your business to be the top-listed Finance Company in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Dynarc Business Chambers, Dynarc House, 31 Courtenay Street
George
6530

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00