ACVV George
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ACVV George, Nonprofit Organization, Cnr Cradock and Marberius Sttreet, George.
08/07/2026
ONS SOEK JOU! Administratiewe Ontvangsdame – ACVV Vinknes
Is jy georganiseerd, vriendelik en lief vir 'n bedrywige kantoor waar jy elke dag 'n verskil maak? ACVV Vinknes Kleuter & Pre-Primêre Skool in George soek 'n Administratiewe Ontvangsdame by ons span!
Aanvangsdatum: 1 Augustus 2026
Sluitingsdatum vir aansoeke: 20 Julie 2026
Jy sal verantwoordelik wees vir:
✅ Ons voorportaal – telefoonoproepe, ouers & besoekers
✅ Algemene administrasie & liassering
✅ Skoolfooie & rekeninge
✅ Rekordhouding & korrespondensie
Ons soek iemand met:
🔹 Goeie kommunikasievaardighede
🔹 Rekenaarvaardigheid (MS Office)
🔹 Kode 8 rybewys
🔹 Geldige polisieklaringsertifikaat
🔹 Aandag aan detail & 'n positiewe ingesteldheid
Stuur jou CV na [email protected] voor of op 20 Julie 2026.
Kom word deel van die Vinknes-familie! 💛
📍 h/v Cradock & Marberiusstraat, George
📞 044 873 3064
02/07/2026
Baie dankie, Lynette! 💙
ACVV George- Maatskaplike afdeling wil ons opregte waardering uitspreek aan Lynette vir haar ruim skenking van 15 minkkomberse aan ons organisasie.
Hierdie besondere gebaar van omgee gaan 'n groot verskil maak in die lewens van mense wat hierdie winter warmte en ondersteuning nodig het.
Dankie dat jy gekies het om saam met ons 'n verskil in ons gemeenskap te maak. Jou vriendelikheid en vrygewigheid word opreg waardeer.
Saam bring ons hoop, warmte en omgee. 💙🤝
21/06/2026
Happy Father’s Day
Today we celebrate all fathers, grandfathers, and father figures who make a difference through their love, guidance, and support.
Thank you for the strength, care, and hope you bring to families and communities every day. Your impact reaches further than you may ever know.
Wishing you a blessed and happy Father’s Day.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Cnr Cradock And Marberius Sttreet
George
6529
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 16:00 |
| Tuesday | 07:30 - 16:00 |
| Wednesday | 07:30 - 16:00 |
| Thursday | 07:30 - 16:00 |
| Friday | 07:30 - 16:00 |