Know The Game With Me - Francois Williams
Rugby Presenter
Francois Habana Williams The Rugby Presenter On He's Own Rugby Talk Show:Know The Game With Me.
NUUSFLITSE !!!!
SWD Eagles Rugby
Wedstryd in die super liga A van Progress rfk en Grootbrak Rivier rfk is uitgestel en geen datum is op hede vasgestel en of vas gemaak nie.
Enigste wedstryde is klubrugby(George rfk teen Albertina Rangers) voor die Suid-Afrikaanse Beker kompitisie tussen die SWD Arende en die Luiperds Rugby op Outeniqua park in George.
SWD Eagles Rugby
Know The Game With Me - Francois Williams
23/04/2026
NEWSFLASH !!!
GRANT WILLIAMS EXIT THE....., The Sharks.
Grant Williams bids farewell to the Sharks
Springbok scrumhalf Grant Williams will leave the Shark Tank when his contract expires in June, joining a Japanese side.
Best of luck to the speedster.
Know The Game With Me - Francois Williams
πΏπ¦
22/04/2026
NUUSFLITSE !!!
Suid-Afrika se senior sevens kampioene is terug in die land.
Geskiedenis is gemaak laas naweek tydens die World Rugby Sevens in Hong Kong se 50ste Bestaan waar die Blitzboks BAAS was,en goed koning gekraai het.Dis nie hoe jy begin nie maar hoe jy eindig en daar is glad nie keer aan die span van SA NIE.
Haal jou hoed af,dit wil gedoen wees,4 keer agtereenvolgends wereld kampioene.
Die Blitzboks is veilig tuis en gaan vir nou eers n blaaskans geniet en hulle is weer in aksie in Mei 2026.Baie geluk aan Philip Snyman en sy troepe asook die bestuurspan.
Springbok Sevens
Blitzboks
Know The Game With Me - Francois Williams
πΏπ¦
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the public figure
Website
Address
29A Hibernia Street
George
6530