Refined Little Glow

Refined Little Glow

Share

We do arts and crafts activities and specialise in kiddies parties We have a Bird sanctuary on the premises

Photos from Refined Little Glow's post 23/10/2024

Ons het Jasminke se 9de verjaarsdag gevier met die mees onvergeetlike partytjie! 🥳

Omring deur haar ougat vriende, het hulle 'n tropiese-tema skattejag gedoen! En nie net dit nie, hul het hand-tot-hand gegaan in 'n sakresies kompetisie en 'n onvergeetlike eier en lepel resies 💃
'n Dag gevul met oneindige pret!

Om hierdie kleintjies saam te sien lag, speel en herinneringe maak, het ons harte gevul met soveel liefde ❤️ Jasminke, jy verdien al die geluk in die wêreld, en ons is bevoorreg om deel te wees van jou reis!

Sakresies fotos : https://www.facebook.com/share/p/tPhEFdZJpUJ7tJnm/



• Located: Garden Route
• (Our premises is in George)

Please note: Booking in advance is essential
• (+27) 82 692 9319
• (+27) 76 102 7799

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


George
6529

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 13:00
Saturday 07:00 - 13:00