Kruiskerk

Kruiskerk

Share

Ons dienste is Sondae @ 09h00 en word ook uitgesaai op YouTube. Sit asb in die verwysing of dit u maandlikse bydrae is of vir 'n spesiale projek.

Kruiskerk Gemeente, George - Sondag 12 Julie 2026 @ 09h30 (Erediens begin 09h00) 11/07/2026

Past. Stephen Kühn begin hierdie Sondag met 'n spesiale mini-reeks oor "Geboortereg".
Ons nooi jou hartlik uit om hierdie spesiale geleentheid met ons te deel.
Ons gaan ook Nagmaal bedien tydens die erediens.
Indien u op YouTube na die uitsending wil kyk, kliek gerus op hierdie skakel:
https://youtube.com/live/5gjtGa9eZRA?feature=share
Deel dit gerus met familie en vriende.

Kruiskerk Gemeente, George - Sondag 12 Julie 2026 @ 09h30 (Erediens begin 09h00) Past. Stephen Kühn eindig hierdie Sondag sy spesiale mini-reeks oor...

Kruiskerk Gemeente, George - Sondag 05 Julie 2025 @ 09h30 (Erediens begin 09h00) 02/07/2026

Past. Stephen Kühn begin hierdie Sondag met 'n spesiale mini-reeks oor "Geboortereg".
Ons nooi jou hartlik uit om hierdie spesiale geleentheid met ons te deel.
Indien u op YouTube na die uitsending wil kyk, kliek gerus op hierdie skakel:
https://youtube.com/live/WZb1RASoB6o?feature=share
Deel dit gerus met familie en vriende.

Kruiskerk Gemeente, George - Sondag 05 Julie 2025 @ 09h30 (Erediens begin 09h00) Past. Stephen Kühn begin hierdie Sondag met 'n spesiale mini-reeks ...

Kruiskerk Boekbespreking - 28 Junie 2026 om 5nm - Sessie 3 28/06/2026

As gevolg van tegniese probleme is ons skakel na ons boekbespreking, van 28 Junie 2026, nie meer geldig nie. Hier is die nuwe skakel na die bespreking:
https://youtu.be/jTZ0E_qG9p4
Deel dit gerus met vriende en familie.

Kruiskerk Boekbespreking - 28 Junie 2026 om 5nm - Sessie 3 Hierdie is ons derde boekbespreking sessie. In hierdie besprekings,...

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


George Garden Centre Perseel, R102, Airport Road
George
6529