Realty 1 IPG George

Realty 1  IPG  George

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Realty 1 IPG George, Estate agent, 24 Courtney Str, George.

Realty 1 Kantoor Opening 22 Mei 2015 28/05/2015

Realty 1 George se kantore is amptelik op 22 Mei 2015 geopen. Baie dankie aan almal wat dit bygewoon het. Baie dankie aan Alwyn, Marlene, Herman en Tiaan wat dit alles vir die George agente moontlik maak. Baie dankie ook aan Ronel vir al haar harde werk asook al die agente. Ons wil ook vir Anne-Marie van Fine Design dankie se dat sy ons kantore so mooi ingerig het en vir Doris en Leander Brand vir die pragtige skilderye. Realty 1 ondersteun People against Substance Abuse en hulle verteenwoordiger het ook kom inloer.

Want your business to be the top-listed Realtor/realty Service in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


24 Courtney Str
George
6529