VGK Pacaltsdorp
Hierdie blad het ten doel om ons gemeente en gemeenskap op hoogte te hou van ons werksaamhede. Ons doel is ook om mekaar te bou en positief te beรฏnvloed. (Live)
By VGK Pacaltsdorp geniet en waardeer ons altyd n bederfie. ๐ค
Baie dankie aan die Bredenkamp-gesin wat God telkens met hul musikale gawes verheerlik.
Ons het die pragtige instrumentale uitvoering van "Master Speak" opreg geniet.
Hier is die lirieke, indien jy saam in aanbidding wil nadink en sing.
1 Master, speak! thy servant heareth,
waiting for thy gracious word,
longing for thy voice that cheereth,
Master, let it now be heard.
I am list'ning, Lord, for thee;
what hast thou to say to me?
2 Speak to me by name, O Master,
let me know it is to me;
speak, that I may follow faster,
with a step more firm and free,
where the Shepherd leads the flock,
in the shadow of the Rock!
3 Master, speak! tho' least and lowest,
let me not unheard depart;
Master, speak! for oh, thou knowest
all the yearning of my heart,
knowest all its truest need;
speak! and make me blest indeed.
4 Master, speak! and make me ready,
when thy voice is truly heard,
with obedience glad and steady,
still to follow ev'ry word.
I am listening, Lord, for thee:
Master, speak, oh speak to me!
๐ถ๐
27/06/2026
23/06/2026
Don't miss this opportunity..
๐ *TAKE THE TRAIN FROM* ๐๐๐จ๐ซ๐ ๐ ๐ญ๐จ ๐๐ซ๐๐๐ญ ๐๐ซ๐๐ค ๐๐ข๐ฏ๐๐ซ Be part of something historic this July! (๐๐ช๐ค๐ฌ๐ฆ๐ต๐ด ๐ง๐ณ๐ฐ๐ฎ ๐350 ๐ฑ๐ฑ)
๐ฃThe full trip runs about 3.5 hours
๐
Trips: 4, 5, 11 and 12 July
๐ Departures: 09:00 or 14:00
๐ Book now online at https://www.atlanticrail.co.za
*NOT MANY SEATS LEFT*
List View โ Atlantic Rail 04 July Saturday 4 July 09h00 Departure from George (Outeniqua Transport Museum) to Groot Brak & Return George / Grootbrak 9:00 am - 1:00 pm FacebookTwitterLinkedinWhatsAppEmail REGISTER
21/06/2026
Waar kom Moedersdag, Vadersdag en jeugdag vandaan?
Die moderne Moedersdag het sy oorsprong in die Verenigde State van Amerika. 'n Vrou genaamd Anna Jarvis het nรก haar moeder se dood begin veldtog voer vir 'n spesiale dag om moeders te eer.
In 1908 is die eerste amptelike Moedersdagviering gehou in Grafton. Haar pogings was so suksesvol dat Woodrow Wilson in 1914 verklaar het dat die tweede Sondag in Mei amptelik as Moedersdag gevier sou word.
Dit is baie opsigtelik dat Moedersdag en die kerk sinoniem is maw moedersdag word hoofsaaklik in die kerk gevier en die christelike waardes van moeders word op diรฉ dag sterk beklemtoon en gevier.
Waar kom Vadersdag vandaan?
Die moderne Vadersdag het sy oorsprong in die Verenigde State. 'n Vrou genaamd Sonora Smart Dodd het die idee voorgestel nadat sy 'n Moedersdagdiens bygewoon het. Sy wou hรช dat vaders ook erkenning moet ontvang vir hul rol in die gesin.
Haar vader, William Jackson Smart, het ses kinders alleen grootgemaak nadat hul moeder gesterf het. Sonora het gevoel dat haar vader se opoffering en toewyding vereer behoort te word.
Netsoos moedersdag, word vadersdag ook hoofsaaklik in die kerk gevier en die belangrike rol van 'n christen-vader in 'n huishouding word beklemtoon en gevier.
Waar kom Jeugdag vandaan?
Jeugdag soos "ons" dit vier, het sy ontstaan na 1994 in Suid Afrika en dit herdenk die Soweto-opstand wat op 16 Junie 1976 plaasgevind het.
Op daardie dag het duisende skoliere in Soweto vreedsaam betoog teen die regering se besluit om Afrikaans as verpligte onderrigtaal in baie skoolvakke te gebruik. Die polisie het die betoging met geweld onderdruk, en baie jong mense is dood of beseer.
Een van die bekendste simbole van die opstand was Hector Pieterson, 'n 12-jarige seun wie se dood wรชreldwyd aandag getrek het.
Van wanneer af word dit gevier?
Nรก die einde van apartheid en die instelling van demokrasie in Suid-Afrika, is 16 Junie amptelik as Jeugdag erken. Sedert 1995 is dit een van Suid-Afrika se amptelike openbare vakansiedae.
NOU... Kom julle agter dat die ontstaan/oorsprong van jeugdag gebaseer is op geweld, rassehaat en lewensverlies?
Kom julle agter dat jeugdag nie in- of deur kerke gevier word nie?
Kom julle agter dat daar nie amptelik so 'n dag is in christenkerke waar die belangrikheid van ons jeug in 'n christelike huishouding beklemtoon en gevier word nie?
Waarom nie?
Waarom word ons jeug nie in ons kerke ge-celebrate nie?
Waarom word ons jeug verbitterd gemaak met beelde van haat, geweld en rassisme maar ons kerke is afwesig om vir hulle te troos dat God hulle liefhet, nodig het en baie meer belangrik, dat Hy hulle kan gebruik om Sy koninkryk te adverteer hier op aarde?
VGK Pacaltsdorp Dit het tyd geword dat ons 'n datum bepaal en elke jaar jeugdag in ons kerk vier en ander kerke aanmoedig om elke jaar op dieselfde dag dieselfde te doen.
Laat ons ons jeug teruglei na God toe. Laat ons hulle leer van die belangrikheid van vergifnis soos wat die Here van hulle verlang. Laat ons hulle leer hoedat God van hulle verwag om hul vader en moeder te eer en dan "celebrate" ons almal wat aan daardie vereistes voldoen en motiveer die ander wie nรณg nie daaraan voldoen nie.
WAAR IS ONS JEUG???
Let's goooo ๐ฅ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Amaryllis, Sea View, Pacaltsdorp
George
6529
Opening Hours
| 09:00 - 11:00 |