Didasko Bybelskool
Ons bly by die Bybel en leer nie 'n bepaalde kerk se leerstellings of tradisie nie. Ons beantwoord onder andere die vrae oor verlossing, geregtigheid.
15/01/2026
Die skole het begin! 😅
Nou kan jy d**k: Wat doen ek hierdie jaar met en vir myself? 🤔
Ah, die BYBELSKOOL! 😀🤓
Die eerste lesing is Maandagaand 19 Januarie 2026 - daar's nog tyd om in te skryf ... JUST DO IT!
Vir meer inligting, stuur 'n e-pos na [email protected].
11/01/2026
Laaste week vir Inskrwings: [email protected]
07/01/2026
Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Aanlyn-Bybelskool, Gesetel In George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
George
6529
Opening Hours
| Monday | 19:00 - 21:30 |
| Tuesday | 19:00 - 21:30 |
| Wednesday | 19:00 - 21:30 |
| Thursday | 09:00 - 11:30 |
| 19:00 - 21:30 |