Bush Lapa Musiekfees
Waar Musiek LEKKER is sedert lank terug!! Ons maak LEKKER oor Oktober-Vakansie!! Vanaf 6 - 8 Oktober '22 celebrate ons Musiek en Menswees!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Our Story
Die program vir Die Bush Lapa Konsertreeks is pas aangekondig en hierdie jaar beplan ons weereens ’n GROOT makietie! Van SA se grootste name in musiek kom kuier by Die Bush Lapa tussen 14 en 29 Desember en op 31 Desember vier ons die begin van die nuwe jaar met ’n reuse-partytjie met JAKKIE LOUW en PIETER SMITH as ons kunstenaars.
2018 konsertprogram
14 Des: RADIO RAPS R100-R180 (Geen kinder O/16)
19 Des: PRIME CIRCLE R120-R250 (Kinders O/10 R80)
21 Des: BOK VAN BLERK & band R100-R180 (Kinders O/10 R60)
26 Des: MATTHEW MOLE R80-R160 (Kinders O/10 R60)
27 Des: BOBBY VAN JAARSVELD & band R100-R180 (Kinders O/10 R60)
29 Des: JAY, KARLIEN VAN JAARSVELD & band R100-R200 (Kinders O/10 R60)
31 Des: NUWEJAARSPARTYTJIE met JAKKIE LOUW & PIETER SMITH R150-R300 (Kinders O/10 R100)
Op konsertaande maak deure om 18:00 oop en etes sal dan ook reeds beskikbaar wees. Die voorvertonings begin om 19:00 met die hoofvertonings wat om 21:00 afskop. Deure sluit om 02:00.
Kaartjies vir al die vertonings (behalwe Radio Raps) is beskikbaar op Webtickets. Skakel KD direk by 044 851 0113 of e-pos [email protected] vir besprekings vir die Radio Raps-vertoning.
Category
Contact the establishment
Telephone
Website
Address
Herold's Bay Resort, Herold's Bay (2km On Oubaai Road)
George
6530