Fynbos Kerk

Fynbos Kerk

Share

Fynbos is 'n nuwe kerk plant vir George. Ons het een strewe en dis Jesus. Jesus is ons als! Ons missie, ons doel, ons mikpunt, ons eindpunt.

07/07/2026
Om `n Christen te wees is tough! 05/07/2026

As iemand veral soos Paulus werklik sy lewe moes vertel, hoe `n Christen se lewe lyk sal die kerk die volgende dag leeg wees. En tog is dit presies wat ons ook belewe. Om `n Christen te wees is tough, dis nie maanskyn en rose nie. Paulus vertel hieroor in Romeine 8:10​-17.

Om `n Christen te wees is tough! As iemand veral soos Paulus werklik sy lewe moes vertel, hoe `n Chr...

Photos from Fynbos Kerk's post 05/07/2026
Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Charlotte 18
George
6530