Hermann
Beskikbaar vir optredes by privaat funksies, feeste en spesiale geleenthede.
11/11/2025
Raai wie verjaar? ๐ฅณ๐ฅณ๐๐บ
๐Kom kuier saam my by Mujรต Bar & Restaurant in George die 23ste November 2025, met my Verjaardag.๐ฅณ
Ek gaan sorg vir lekker musiek heeldag๐ค๐ฅณ๐ค
So kom maar vroeg om 'n lekker plek te kry.
Kom gee jou lyf 'n lekker tyd,en kom bederf jouself met 'n ietsie te ete of 'n iets koels.๐ฅ๐ป
Sien julle daar๐
14/10/2025
Kom kuier saam met my more aand om 19:00 by Mujo Bar & Restaurant in George met die "Hermann en Vriende" show.
Moenie hierdie misloop nie! ๐ฅ๐ค
Sien jou daar!๐ฅ
06/10/2025
Gaan loer gerus na een van my video's waar ek opgetree het by De Dekke in Grootbrak Rivier.๐
Herman@De Dekke Grootbrak Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.
02/10/2025
Kom geniet die middag saam met my by Mujo Bar & Restaurant in George.
Kom groet en kom kuier saam met my.
Sien julle daar๐ถ๐ค๐
12/08/2025
Boek julle kaartjies vandag!!!
02/08/2025
Kom geniet 'n lekker middag vol musiek, saam met my by De Dekke
Sien jou daar๐ค๐ต๐
15/07/2025
Ek is die 20ste Jule 2025 by Bains Bench in George.
Vergeet van die koue, en kom KUIER saam met my๐ฅ๐ต๐ฅ
Sien jou daar
15/07/2025
Saterdag,19 Julie 2025 kuier ek by Outeniqua Family Market
So,kom kuier saam met my๐ฅ๐ต๐
Sien jou daar
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
George
6500