Buckler Technology Solutions
Electronic Security Specialists - Access Control, CCTV, Public Address, Fire Detection, HVAC
28/02/2022
Contact us for more information.
Buckler Cannabis
23/02/2022
Buckler: Vakante Span Betuurs Posisie beskikbaar.
Posisie beskrywing: Projek Span Bestuurder.
Vereistes waaraan voldoen moet word om sodoende 'n suksesvolle aansoek te bring:
Minimum kwalifikasie Graad 12 met geldige kode 08 Rybewys
Moet beskik oor tegniese begrip van Gebou tekeninge
Kennis van die bou of elektriese instellasie industrie
Ondervinding van Conduit en kabel instellasie op terrein
Ondervinding in projekbestuur bv. Beplanning, Organisering en
Tydsbestuur.Bestuur van 'n geintegreerde werkspan.
Agtergrond in Access Control, CCTV, Eletric Fence, Elektriese kabel instellasie sal verkies word
Die posisie vereis dat die kandidaad onder druk op terrein moet kan
Persoonlikheids Eienskappe wat tot die kandidaad se guns kan tel:
'n Kalm en gefokusde persoon wat stres kan hanteer.
Konflik bestuur en sterk leierseinskappe ten toon stel.
Self trots sowel as maatskappy trots. Moet 'n goeie uitbeelding wees van die maatskappy se handelsmerk.
Netheid op self sowel as maatskappy voertuie en klerasie.
Epos CV na [email protected]
13/07/2020
Buckler Armour - Discreet Armour Solution for your vehicle
08/07/2020
About the Team
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
2 Van Dort Street
Germiston
1400