NG Graaff-Reinet

NG Graaff-Reinet

Share

NG Graaff-Reinet is ‘n gestuurde geloofsfamilie waar ons saam aanbid, dien en groei. NGG fokus op familiebediening waar almal tuis en welkom voel

18/12/2025
Photos from NG Graaff-Reinet's post 23/11/2025

Watter ongelooflike aand van lofprysing en samesyn was dit nie. n Kerssangdiens wat nog lank onthou sal word. Baie dankie aan al die betrokke partye. Aan God al die eer.

Photos from NG Graaff-Reinet's post 26/10/2025

Die 11de November is die gemeente 233 jaar oud. Vandag was n besige maar n geseende dag. Ons het nagmaal, belydenisaflegging en ons gemeente-ete gehad. Alles was so lekker. Al die eer kom ons hemelse Vader toe.

Photos from NG Graaff-Reinet's post 19/10/2025

Ons het hierdie naweek ons belydenisklas en kringleierkamp gehad. Wat 'n ongelooflike tyd was dit nie. Die Here ons behoorlik geseën.

01/10/2025

Die majestueuse kerkgebou van die NG Moedergemeente Graaff-Reinet van binne. Foto: Jens Friis

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Graaff-Reinet?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Kerkstraat
Graaff-Reinet
6280

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 10:30