Ons Winkel Groblersdal

Ons Winkel Groblersdal

Share

Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA. Beskerm jouself.

Photos from Ons Winkel Groblersdal's post 08/06/2026

Kombuis items beskikbaar.

Ons hang nuwe voorraad uit. Kom kyk gerus en moenie uitmis nie.

Dankie vir die skenkings wat ons Saterdag ontvang het.

Photos from Ons Winkel Groblersdal's post 05/06/2026

Kom kuier saam met ons.
Dit is ons 1ste verjaarsdag. Boereworsrolle by die lekkerste plek in Groblersdal op n Saterdagoggend.
50% afslag op klere.
Ons kyk uit vir jou!

02/06/2026

25% af op alle klere.

Dankie aan almal wat skenkings bring. Saam maak ons n verskil.

Want your business to be the top-listed Shop in Groblersdal?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


3 Mark Street
Groblersdal
0470

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00