allaboutthe_nailz
Upcoming nail tech
13/10/2021
Had so many firsts with this set. First time doing black, first time doing matt and first set of nails done in my new salon. Thank you for giving me free reigns on this one. I had so much fun! 🖤🤍💅
I’m really blessed on this journey. 🌼
Black, white & ombré with a bit of bling and matt.
06/09/2021
“Your nails are a way to speak your style without having to say a word.” - Tammy Taylor
Pink en wit french met glitter
Was so lekker om hierdie dame se naels te doen 🌺
15/08/2021
Hi almal!
Ek hoop dat elkeen van julle ‘n besonderse geseënde week sal hê!
Eerste 10 kliënte kry 20% afslag. Elke vriendin, ma, sussie of niggie wat jy na my verwys, kry jy en die kliënt 10% afslag op jou volgende afspraak en sal op ‘n promosie kode werk. Hierdie aanbiedding is slegs geldig vir Augustus en September.
Afsprake kan gemaak word in die middae, Ma, Di, Do & Vr 14:00-19:00 en Wo 14:00-17:00. Afsprake kan op Saterdae ook gemaak word van 8:00-13:00
DM of whatsapp my gerus om jou afspraak te bevestig!
Ek sien uit om elkeen van julle te kan mooi maak! ❤️🌼
04/08/2021
Afsprake kan ban 14:00 - 19:00 gemaak word 🌼
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
10 Bushbuck Avenue
Groblersdal
0470
Opening Hours
| Monday | 14:00 - 19:30 |
| Tuesday | 14:00 - 19:30 |
| Wednesday | 14:00 - 19:30 |
| Thursday | 14:00 - 19:30 |
| Friday | 14:00 - 19:30 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |