Fleur-Malí
A beautiful up-and coming bushveld wedding & events venue, only 160km from Pretoria!
17/11/2022
JONGMAN STEEDS VERMIS...
Willem Kruger (foto) is steeds vermis.
Omstandighede rondom Kruger se verdywning is steeds nie bekend nie. Dit wil voorkom of hy laaste in Morgenzon gesien is. Geliefdes het op sosial media vir hulp gevra om na Kruger te soek.
Die kontak persoon wou nie met ons nuusredakteur praat nie maar het wel bevestig Kruger is teen Dinsdag middag steed soek. Die persoon het net tydens die kort gesprek gesê "ek kan nie nou praat nie" en het toe die foon neersgesit.
Enige iemand met inligting word versoek om hulle naaste polistasie te kontak.
(Ons lesers word gevra om die plasing te deel in die hoop dat dit die soektog kan help na Kruger).
*Foto - Facebook.
*Volg Overvaal Stereo se Facebookblad vir die jongste nuus.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the establishment
Telephone
Website
Address
Steenkamp Familieplaas
Groblersdal
0470