Brows and Skin
Microblade/Shade/Powder/Ombre. Eyebrows, Eyeliner, Lips. Microneedling/Dermaplane/Facials/Chemical Peels. (Certified)
Soft & natural Ombre
Dit is nie om jonger te lyk nie.
Dit is nie om ouderdom uit te vee nie
Dit is nie om swaar grimeer te lyk nie.
Dit is ook nie oor 'mode neigings' nie.
Dit is vir 'n versorgde voorkoms, en selfvertroue te voel.
Permanente Grimering en Velsorg.
Brows & Skin
📲0673154569
📍Hartenbos
There is a Red for every Woman 👄💄
Begun jou dag met selfvertroue. Lip Blush is 'n subtiele kleur aanpassing vir jou lippe.
Smeer nie af nie.
Eet en soen bestand.
Die kleur is diep en helder met aanwending, maar, vervaag tot 'n sagte blos namate die lip genees.
Permanente Grimering het 'n opvolg sessie 6 weke na die eerste aanwending vir eweredige kleurverspreiding en langdurige resultate.
Bespreek jou mooimaak sessie by
Brows & Skin
📲0673154569
📍Hartenbos
Begin jou dag
✨ Stralend. Selfversekerd. Permanent. ✨
💎Ontdek die kuns van Permanente Grimering- (Microblade/Powder/Ombre)— perfek gevormde wenkbroue, klassieke oogomlyning of lipkleur wat jou natuurlike skoonheid beklemtoon, elke dag. 💋
🌿 Velsorg wat werk.
💎Verjong jou vel met teen-veroudering behandelings en microneedling wat kollageen stimuleer vir ’n gladder, jonger voorkoms. Sien en voel vinnige resultate.
Brows & Skin
HARTENBOS
📲0673154569
25/05/2026
Dit is nie om jonger te lyk nie.
Dit is nie om ouderdom uit te vee nie
Dit is nie om swaar grimeer te lyk nie.
Dit is ook nie oor 'mode neigings' nie.
Dit is vir 'n versorgde voorkoms, en selfvertroue te voel.
Permanente Grimering en Velsorg.
Brows & Skin
📲0673154569
📍Hartenbos
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Benton Street Hartenbos
Hartenbos
6520
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 15:00 |
| Tuesday | 09:00 - 15:00 |
| Wednesday | 09:00 - 15:00 |
| Thursday | 09:00 - 15:00 |
| Friday | 09:00 - 15:00 |
| Saturday | 09:00 - 13:00 |
| Sunday | 09:00 - 23:00 |