Daskalos Learning Support / Leerondersteuning
Daskalos represents innovation, independence, determination, courage, sincerity and activity.
25/03/2025
Wees deel van ons Sentrum se fondsinsameling 2025 en staan n kans om n hele lam verpak te wen deur n lootjie te koop.
Dàskalos Akademie is in Sentraal Hartenbos. Ons is al 5 jaar hier.
Whatsapp vir meer info.
0665040356
22/03/2025
Is jy ’n idioomkenner van die eerste water? Pas elke idioom by sy betekenis en wys jou slag!
Op Wêreldwaterdag daag ons jou uit om meer bewustelik om te gaan met jou watergebruik. Wanneer dit kom by ons kosbare waterbronne, kan ons nie Gods water oor Gods akker laat loop nie.
13/03/2025
Geleen... maar so waar
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Hartenbos
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |