SkinkiWyn

SkinkiWyn

Share

Heerlike vakansieverblyf te huur in Hartenbos, ongeveer 1.5 km van die hoofstrand.

20/01/2026

‼️Hartenbos‼️

Reeds bespreek 18 Des 2026 - 8 Jan 2027.

SkinkiWyn is ñ selfsorgeenheid in Hartenbos.

Die mees gerieflikste vakansiehuis met alles (behalwe handoeke) wat jy nodig het om net lekker vakansie te gaan hou en heerlik te rus 🤩.

Dis in ñ veilige kompleks waar kindertjies nog lekker kan fietsry en saam met ander kinders in die strate speel, soos in die ou dae.

Daar is ook ñ swembad in die kompleks.

3 x en-suite kamers (2 het storte en 1 het ñ bad);
'n kot vir ñ baba;
Nog ñ dubbel slaapbank in die leefarea.
Die kombuis is toegerus met ñ volledige oond, airfryer; wasmasjien, tuimeldroeër en skottelgoedwasser vir jou gerief.
Smart TV in die leefarea en ook in die hoofslaapkamer.
Buite braai by die eenheid.
Gratis Wifi en Netflix

📌 Slegs 2 voertuie word by die eenheid toegelaat.
📌 Spoedbeperking in die kompleks is 15km/h
📌 Eenmalige skoonmaakfooi van toepassing

Vir kwotasies, stuur ñ epos aan
[email protected], of whatsapp 084 512 9784 met alle besonderhede wat op die kwotasie moet kom.

Want your hotel to be the top-listed Hotel in Hartenbos?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Fonteine Park 53, Boekenhout Straat
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 20:00