Suid Kaap Mini Diggers
Ons verskaf grondwerke en rommel verwydering in die landbou, konstruksie en huis verbetering sektore. Ons spesialiteit is om in beperkte ruimtes soos bv.
Click here to claim your Sponsored Listing.
SKMD Oorsig
Suid Kaap mini Diggers bied dienste aan in die Suid Kaap 6 dae per week. Ons K9-4 Dingo is 'n nuttige veeldoelige masjien wat die harde werk uit groot werk haal in en om die huis. Ons spesialiseer in beperkte toegang met ‘n minimum wydte van 970mm wat in die kleinste hoekies en draaitjies kan bykom. Ten spyte van sy kompakte grootte het hy ‘n kragtige werksverrigting wat oor die 300kg kan optel.
• grawe boom gate en p**l gate (vir heinings, kwekerye ens.)
• landskap dienste
• grawe van slote (bv. vir besproeing, elektriese kabel)
• gelykmaak van erwe
• terrein skoon te maak
• verwydering van grond/bourommel
• grond voorbereiding vir besproeiing installasies
• voorbereiding en uitlê van tuine volgens eienaar se behoeftes, voorbereiding van groente tuine, bou van opritte asook grond verspreiding
Dit is uitstekend vir die klein plekkies waar groter masjienerie nie kan inkom nie en kan jou vele werksure spaar deur baie hande arbeid uit die weg te ruim. Ons spesialiteit is om in beperkte ruimtes soos bv. agter in beboude erwe, tussen huise en buitegeboue, deur klein tuin hekkies ens. te kan funksioneer met n verskeidenheid implemente.
Tesame met ons “Skip Bins” bied ons n totale oplossing om erwe skoon te maak asook die verwydering van enige tuin vullis, bourommel en algemene rommel. Ons kom laai die rommel self met behulp van die Dingo K9, dus spaar u op arbeid en tyd.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Hannes Pienaarstr 72
Hartenbos
6520
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |
| Saturday | 07:00 - 13:00 |