StudySmart Hermanus

StudySmart Hermanus

Share

At StudySmart we are passionate about teaching learners how to learn more in less time and remember better!

Photos from StudySmart Hermanus's post 18/01/2021

These smart kids got a head start on 2021! They now know how to learn more in a shorter time and remember it for longer. Contact me at [email protected] for more information.

04/11/2019

Kom leer beter tegnieke as dié aan 🤣

09/04/2019

Bespreek ons TopSmart-opsie voor 15 April en kry 15% afslag

StudySmart - Enroll Your Child Today to Become a Successful Learner 23/01/2019

StudySmart - Enroll Your Child Today to Become a Successful Learner At StudySmart We Teach Learners to Master Study Habits and Become Successful Learners at School And to Prepare Them For The Future. Contact StudySmart Today!

17/01/2019

Op julle merke, gereed...Gaan!! (Deel 2)
In die vorige aflewering het ons gekyk na die belangrikheid van ‘n eie studieplek vir elke kind in die huis. ‘n Ewe belangrike tweede stap is om ons kinders te help om hul eie papierwerk sistematies te organiseer.
Elke skool het ‘n eie sisteem vir werkboeke, inligting op tablette soos iPads, en uitdeelstukke. Die vraag is wat die beste manier is om opsommings en aantekeninge wat leerders maak vir self-studie, te hanteer sodat dit nie eindig as ‘n swetterjoel los papiere wat geen verband hou met hul verpligte skoolwerk nie?
Die eerste stap is om te volgende aan te skaf:
• EEN “ring binder” lêer van 2 cm dik
• ‘n Stel plastiekafskortings met verskillende kleure vir die lêer
• ‘n Paar A4 plastieksakkies wat voorin die lêer ‘n plek kry
• EEN nota (skryf)boek waarvan die blaaie netjies afgeskeur kan word, met gate reeds ingepons aan die linkerkant
Merk nou elkeen van die plastiekafskortings vir ‘n ander vak, en sit by voorbaat ‘n paar skoon bladsye uit die skryfboek in elke afskorting van die lêer.
Merk die eerste afskorting “Vandag se werk” en sit ‘n A4 plastieksakkie in hierdie vakkie. Hierin word al die los papiere, klasnotas, of opsommings wat in skooltyd in die verskillende vakke gemaak word (en dus nog nie ponsgate vir liassering het nie), saamgevoeg. By die huis, is die eerste ding wat gedoen word om ponsgate te maak in al die los papiere in die “Vandag se werk”-vakkie, en uit te sorteer in die verskillende vakke se afskortings.
In die klaskamer en by die huis, word enige voorbereiding vir eie gebruik soos notas en opsommings, dadelik op die skryfpapier van die betrokke vak se afskorting gedoen.
Organisasie en sinvolle liassering en is nie alles nie, maar dit is baie belangrik in enige persoon se lewe. Goeie organisasie help nie ons kinders om meer te leer nie, maar dit verminder beslis vermorsing van tyd en frustrasie met die leerproses.

Want your university to be the top-listed University in Hermanus?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


Bosko Centre
Hermanus