AGS Hermanus

AGS Hermanus

Share

Skakel gerus die Kerk Kantoor (083 707 0429) om jou plek te bespreek vir 'n Feesdiens!

01/07/2026

//AGS HERMANUS VROUEBEDIENING//
Goeiemore dames! Ons is ongelooflik opgewonde oor ons Vrouekamp 2026 wat voorlê!

Die tema is ‘Legacy’ en ons gaan op n journey gaan saam met Rene Leuvennink. Sy sal ons met haar kurses begelei deur areas waar ons die Here se aanraking nodig het SODAT ons "glitter" kan los oral waar ons gaan 💖

DATUM: 7-8 AUGUSTUS
(Bevestig asb teen 31 Julie 2026)

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Hermanus?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address

62 Long Street Sandbaai
Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00