Restorasiefontein Ministries RFN - Ministries
Hierdie Bediening fokus op Woord EN Liefdadigheids werk.Ons BEDIENING, het n NOODSPENS, waaruit ons BEHOEFTIGES EN GESINNE HELP. Riding for CHRIST KINGDOM.
sê Yahsua self:"Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie. 📖Heb 13:5
Besef ons regtig die diepte van hierdie woorde?
Moenie ophou bid nie, hou aan ... Yahweh kyk na ons harte en na ons gesindheid.
🔹️Wanneer ons bid moet ons met vrymoedigheid bid. Ons moet ons harte oop maak voor Yahweh.
Kolossense 3:1-25 handel oor n gelowige lewe, en fokus daarop om die hemelse dinge te bedink, die ou lewe af te lê, en nuwe gelowige deugde aan te trek.
✝️Nader tot Vader en Hy sal tot jou nader.
📖 Jak 4:8
Dit is n kragtige belofte van Yahweh, gryp daaraan vas. As jy op hierdie belofte reageer, sal jy n groot en nuwe oorwinning in jou lewe sien gebeur. Ons dien n "Gentleman" van n Vader. Hy sal Hom nooit op ons af forseer nie ...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Vermont Hermanus Wp
Hermanus
7201
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 13:00 |
| 17:00 - 20:00 | |
| Tuesday | 09:00 - 13:00 |
| 17:00 - 20:00 | |
| Wednesday | 09:00 - 13:00 |
| 17:00 - 20:00 | |
| Thursday | 09:00 - 13:00 |
| 17:00 - 20:00 | |
| Friday | 09:00 - 12:00 |
| 17:00 - 20:00 | |
| Sunday | 08:00 - 12:00 |
| 17:00 - 20:00 |