Hoopstad Gholfklub

Hoopstad Gholfklub

Share

Hoopstad Gholfklub Gestig 1962 9 Hole Golf course - 18 T Boxes : Men an Ladies

10/10/2023

Middag Almal

Ons sien uit na volgende jaar 2024 se Kameeldoringope.

Hier onder is al die volledige inligting hoe om in te skryf en wanneer die inskrywings is.

Moet dit nie mis nie.

Groete
Hoopstad Gholf

25/01/2022

Halo Almal.

Eerskomende Vrydag 28 Januarie en Saterdag 29 Januarie 2022, is ons Jaarlikse Kameeldoringope 🏌🏻‍♂️⛳️🏌🏻‍♀️

Die Program loop as volg:

Vrydag 06:15 slaan die eerste hande af, wat dan gevolg word deur die res van die spelers die hele dag deur.

Vrydagaand om 7:00 begin die Plaaslike Band Stofstorm speel, met die vure wat brand om jou steak te braai en lekker saam te kuier. Kroeg sal van die oggend af oopwees tot laat.

Nie-Spelers kan vir R150 ‘n steak-kaartjie koop wat dan jou steak-ete met bykosse insluit vir die aand, tesame met die live show.

Die kleuterskool is Vrydag en Saterdag daar wat vir ons ‘n kostalletjie gaan hê, so kom ondersteun dit ook asb.

Saterdag is die golf weer van vroegmore besig, met prysuitdeling wat sal volg na die tyd. Kroeg gaan Saterdagaand oop wees na die prysuitdeling.

Groot-Klein, almal is welkom

Groete

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Hoopstad?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Kameeldoringstraat
Hoopstad
9479

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 22:00
Wednesday 09:00 - 22:00
Thursday 12:00 - 22:00
Friday 09:00 - 22:00
Saturday 08:00 - 22:00
Sunday 11:00 - 17:00