NEL'S RUST

NEL'S RUST

Share

Selfsorg Akkommodasie / Self Catering Accommodation

07/01/2026

🏡 Nel's Rust Selfsorg Akkommodasie het twee oornagkamers in Hoopstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings.

Ons bied verblyf vir 1 tot 4 mense. Die een kamer het 'n dubbelbed en ander kamer twee enkelbeddens. Elke kamer het n aan suite-badkamer. Die kamers het 'n TV, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe met komplimentêre beskuit.

Daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir motors, en is ons baie na aan verskeie winkels, OTM's, 'n gholfbaan en ander plaaslike geriewe.

Kom besoek ons gerus! 🏡

01/01/2026

Voorspoedige 2026 aan elkeen!
Mag dit n jaar vol vreugde, liefde en sukses wees!
Baie dankie vir jul ondersteuning deur 2025!

Want your hotel to be the top-listed Hotel in Hoopstad?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


36 EERSTELAAN
Hoopstad
9479

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:30 - 18:00
Sunday 07:30 - 11:00
15:00 - 18:00