BJ
We motivate young people that love and relationships is not alway easy but we’ll still push through😁
22/12/2024
We pray that the same Grace that is over our lives makes great impact to people who comes in contact with us❤️And may you be blessed with your marriage,relationships,Friendships and may the peace of God be with you❤️
We love you guys❤️
Thee Hendricks Fam😊
We are back😁
Die paar maande was vir ons moeilik but ons moes eending verstaan en agree dat ons nie alles kan aanpak wat ons wil doen nie van ons is ook net mens!
Ons wil aan n paartjie daar buite sê dat jy sal nie alles kan doen wat jy wil op jou tyd nie,maar doen dit wat jy doen op jou tyd en moenie die proses aan aanjaag nie!!
Die Hendricks Paar❤️
Jolyn Roberta Hendricks
Barney Hendricks
18/03/2024
N gedagte wat ek mee sit die week is dat almal wil die benefits reap van dit waar hulle nooit invest dit nie en almal wil om jou wees but they don’t know what you’ve been through but steeds wil hulle sê is deur hulle wat jy gemaak dit but hulle verstaan nie wat jy moes deur gemaak dit agter die toe deure nie but steeds wil hulle benefit😌
Sad truth is dat mense wil nooit invest in jou voor dat hulle nie gesien dit daars groei en vordering nie.En Baie wil jou nou raak sien omdat hulle sien jy groei en jy is te “dom” om te Sien dat hulle nie rerig opreg is met jou nie cause jy like die attention wat jy kry but don’t be fooled by their appearances🤭
My wife and suitable help❤️
Jolyn Roberta Hendricks
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Vergenoeg 2157
Hopetown
8750