FIT IT KATHU

FIT IT KATHU

Share

Besoek ons vir bande, wiele, remme, skokbrekers en alle ander voertuig "accessories". Flinke diens !

Photos from FIT IT KATHU's post 14/07/2026

Manne en maninne. Nie net altyd Fit It wat die beste diens wil lewer nie maar Algoa nissan humansdorp. Pierre Du Plessis julle is ysters. 'n volle 2080 kilometer gery om ons klient tevrede testel. Cameron jou nuwe Navara lyk spogerig met die Gangr wiele en Hankook bande.

30/06/2026

🍕 FIT IT KATHU x PANAROTTIS KATHU!
Spandeer 'n Rand of twee by Fit It Kathu en ontvang 'n R50 Panarottis Kathu-voucher! 😍

⚠️ Beperkte vouchers beskikbaar!
📍 Fit It Kathu
📞 053 723 1115

29/06/2026

Baie dankie Chris vir jou ondersteuning. N ou vrou kan nog mooi gemaak word. tyres

Want your business to be the top-listed Autos & Automotive Service in Kathu?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address


KAMEELDORING B4334 (OORKANT MALL)
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 23:00