ZoomInk

ZoomInk

Share

Professional Photography & Design Studio PHOTOGRAPHY | DESIGN | MAKE-UP STUDIO

Photos from ZoomInk's post 16/02/2026

Op Valentynsdag het ek Kim Anderson Inspired Mini sessies gedoen tussen die prag plante en blomme van PRO Plants. So baie dankie dat ek jul pragtige kwekery kon gebruik as my speelplek! Dis waarlik so besonderse lekker familie uitstappie vir Kimberliete en 'n plant en blom laat rerig mens se dag ophelder!

Julle.... hoe vrek adorable was die modelletjies vir die dag nie!!!
Dankie aan elke mamma wat soveel moeite gedoen het met die outfits, sommer ingespan is as my assistente as daar 'n wardrobe of prop malfunction was met die groot hoedjies, die vashou van die shine shine.. en net SO BAIE BAIE DANKIE vir jul ondersteuning!

Die was FUN!!!
Laat weet in die comments as ek dalk weer 'n POP-up sessie die maand moet doen as jy uitgemis het!

Want your business to be the top-listed Advertising & Marketing Company in Kimberley?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


3 Queens Way
Kimberley
8301