Rainbow Labels & Ribbons

Rainbow Labels & Ribbons

Share

Merk wat joune is en hou dit joune! Ons doen drukwerk van verskillende plakkers en linte van verskillende groottes en kleure.

04/04/2026
Photos from Rainbow Labels & Ribbons's post 02/10/2024
05/11/2023

✏️🖍️✂️📚🖊️🔖🩳👕🎒Hi julle!! 2023 lê op sy rug en ons wag almal vir ons kinders se benodighede lysie vir 2024!! Die plakkers wat om die potlode, penne en uitdraaikryte geplak word, vou om en word dan bedek deur 'n deursigtige deel wat oor die naam plak, dit verhoed dat die naam afgaan. Die gewone wit naampies wat ons gebruik om op die Pritt, uitveërs, kosblikke ens. te plak, kry 'n deursigte plakker oor wat die ink plakker bedek, dit verhoed dat dié naam afgaan. Hierdié is spesiale pakket vir almal wat nog in 2023 bestel. Ons het 2 pakette om uit te kies. Opsie 1: 100 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens. en 100 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels en alle ander skryfbehoeftes, plus 1 gemerkte sleutelhouertjie vir die kossakkie of die tas. Alles vir R280,00. Opsie 2: 100 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens en 100 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels en alle ander skryfbehoeftes, plus 2 gemerkte sleutelhouertjie vir die kossakkie en die tas, plus 30 wasbare lintname vir die merk van skoolklere. Alles vir R380,00. Kontak my op 0844550550 vir bestel prosedures.🎀🎀

Want your school to be the top-listed School/college in Kimberley?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


4 Erasmus Street
Kimberley
8301