We Slice

We Slice

Share

Pizza Stand

24/02/2026

Good Vibes Only 🤙

24/02/2026

Come and see us at the NAG MARK. 😀

Kom kuier, bring jou familie en kry vriende hier vir nog n lekker kuier!! Ondersteun ons plaaslike klein besighede wat verskeie interressante produkte verkoop soos tuis gebakte pasteie, gevriesde kos disse, vars gebakte brode, ingelegde produkte, juwele, parfuum. Kos stalletjies met heerlike dissr, vars gemaalde koffie en dognuts.

07/11/2025

🍕 Come and join us for a P I Z Z A tonight 🍕

𝐍𝐚𝐠𝐦𝐚𝐫𝐤 𝐛𝐲 𝐀𝐭 𝐓𝐡𝐞 𝐅𝐢𝐫𝐞 – 𝐊𝐮𝐢𝐞𝐫 𝐎𝐧𝐝𝐞𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐒𝐭𝐞𝐫𝐫𝐞!

Kom kuier saam by ons Nagmark – ’n aand vol geurige kos, goeie musiek en heerlike geselskap!

𝑫𝒊𝒆 𝒈𝒓𝒐𝒐𝒕 𝒅𝒂𝒈 𝒉𝒆𝒕 𝒈𝒆𝒌𝒐𝒎!

🔥 Vars plaasprodukte
🔥 Springkasteel vir die kinders
🔥 Boma-vuur met ’n warm atmosfeer
🔥 Biertuin & ten volle toegeruste kroeg
🔥 Honde welkom
🔥 Lewendige musiek
🔥 Spesiale verrassing: MARS!

Dis die perfekte plek om saam met familie en vriende te ontspan, iets lekkers te eet, iets koel te drink en die aand by die vuur af te sluit!

16/09/2025

Captain Pizza!! 🍕

12/09/2025

Come and see us tonight At The Fire Restaurant and Venue and enjoy the Best pizza 🍕 stand in Kimberley 😋

Photos from We Slice's post 06/09/2025
Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Kimberley?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


9 Reginald De Villiers
Kimberley
8301