JB.Nieuwoudt Computer Repairs
Computer Repairs
Enige iemand wat out computers het wat nie gebruik word nie en net in I pad staan en stof vervader ek soek vir parte as iemand moontlik het kontak my gerus
Baie Dankie
Goeie naand almal ek will hoor of hier enige iemand is wat vir my ou DSTV en PVR recorders het wat stukkend is wat ek Kan gebruik vir Parte kontak my asseblief by 067 031 5930
KENNISGEWING:
Vanaf 1 Januarie 2021 is besluit om R150 te vra vir Uitroep koste na huis of perseel om Computer the herstel
Baie Dankie
14/11/2020
HDMI to HDMI kabel tell koop (1.2 m) R100
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
De Mist Street 12
Klerksdorp
2551