MRA Racing Developments

MRA Racing Developments

Share

The new generation of race car builders.

Photos from MRA Racing Developments's post 29/04/2026

NATIONAL HOTROD TOUR 2026🏁

Baie dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het en almal se hulp met di nuwe kar ek waardeer dit baie mag dit net n goeie jaar wees🏁

Ma en Pa dankie vir julle ondersteuning altyd en hulp julle is defnitief di beste ouers en di beste voorbeeld vir my..❀️

Christiaan Potgieter Celeste Potgieter dankie vir julle support en hulp altyd maak nie saak wat julle is altyd bereid om tehelp ek waardeer julle πŸπŸ’™

MRA Racing Developments julle almal is tops dankie vir elkeen se hulp laat aande se effort sonder julle sou ek dit nie kon doen nie trots om soo awesome team teheπŸ’ͺ🏻🏁

Oom Amos Cockeram baie baie dankie vir oom se tyd en moeite met my kar en laat aande se oproepe oom kan rerig trots wees op oom se werk dis altyd 100% 🏁

My lief dankie vir juw ondersteuning di laaste ruk en geduld met my al moet ek dit self se was ek nie die maklikste mens di laaste ruk mar ek glo dit was als di moeite werd😁❀️

Oom Roelf Jacobs baie dankie vir oom se bydrae vir die naweek ek waardeer dit en sterkte met oom hul se klein champ se racing ook die naweek!!πŸ’ͺ🏻🏁

Belangrikste van als dankie liewe Jesus vir di wonderlike Talent en voorregπŸ™πŸ»

GBS Gearbox Sevices Car Division
Advance Harnessing
AJC Motorsport
VS Design
VX Auto Sales

Photos from MRA Racing Developments's post 29/01/2026

Ultimate Raceway
6 December 2025

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Klerksdorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


10 Coghill Street, Ellaton Industrial
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00