Serinity Simbras

Serinity Simbras

Share

We have been breeding quality commercial Simbras since 2018. Farming is our passion. Each animal gets an ear tag with a RFID chip.

28/01/2026

Totale uitverkoop van Simbra Kudde. Hartbeesfontein. Weens verhuising

Die bulle wat gebruik word op die kudde is en was top geregistreede stoet (poena) bulle met Goeie melk en Speen syfers.

24 JONG koeie met 24 kallers. Die gemiddelde ouderdom van die koeie is 4.5 jaar oud. Die gemiddelde ouderdom van die kalwers is 2.5 maande oud. Geen ou koeie nie
R22000 elk

23 koeie met 23 GROOT kallers. Die gemiddelde ouderdom van die koeie is 5 jaar oud. Die gemiddelde ouderdom van die kalwers is 5.5 maande oud. Geen ou koeie nie
R23000 elk

4 2017/2018 koeie met 4 kallers
R20000 elk

26 Versies. Van hulle is al amper reg vir die bul
R11500 elk

1 Geregistreede stoet Poena bull 4 Jaar oud
R48000

1 Geregistreede stoet Poena bull
R36000 (SOLD)

2 Kommersiele Bulle van 3 Jaar oud
R28000 elk (1 SOLD)

Die Dragtige Koeie, Dragtige verse en oop verse se getalle sal binnekort geplaas word.

Whatsapp Dean vir meer inligting en fotos op 071 677 53 nege5

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Klerksdorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Farm
Klerksdorp
2570