Ubuntu
trail runs and MTB bike races
01/09/2023
Dit is met groot spyt dat ons die race moes afstel. Neem kennis dis slegs die race en nie die fees nie! Ondersteun steeds die Klipspruit Rivierfees met soveel aktiwiteite die dag!
Ons kyk wel na ń ander venue en datum.
Indien u reeds ń betaling gemaak het, stuur asb u naam met bewys van betaling dat u geld terug betaal kan word.
Vriendelike groete
Ubuntu span
08/08/2023
Registrasies is nou oop!
Registreer by:
https://forms.gle/JDmaCyaaM4RV78XP9
Klipspruit Rivier Fees MTB wedren en 'Trail Run'. Die aanbieder is Ubuntu en die roetes is uitgelê via Wolwespruit Natuur reservaat.
Navrae:
Sunelle - 083 412 1496 of
Yolandi - 079 768 2511
Wolwespruit Nature Reserve
River Resort
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Leeudoringstad
2640