Witfontein Winkel
Witfontein Winkel en Dranlwinkel vir al jou daaglikse benodighede, lekkers, geskenkies EN drinkgoed
Goeie more mensies
Vra onverskoning dat die groepie so stil was
Hou ons groepie dop en sien wat aan die kom is.
Hoop om julle gou gou te sien
07/11/2020
Kom geniet die mark. Heerlike weer, lekker musiek en yskoue drinkgoed
06/11/2020
Weer speel so mooi saam vir more se mark. Lekker warm dag met yskoue drinkgoed. Lekker musiek en speletjies vir die kinders. Eetgoed galore! Pannekoek, vetkoek, Kerry en rys, worsie op 'n stokkie, biltong, koeksisters, samosas, terte, ystervarkies, spookasem, ingelegde vrugte, konfyte, beskuit, koekies, droeƫ vrugte, roomys. Kom koop kers bokse, kuns, hout curio, parfuum, strikkies, materiaal, klere, maskers. EN MOET NIE VERGEET OM JOU BLOEDRUK, CHOLESTEROL EN SUIKER GRATIS TE KOM TOETS BY DIE MEDICLINIC STALLETJIE NIE. Sien julle van 9uur af!!!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
R33
Lephalale
0555
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:15 |
| Tuesday | 07:00 - 17:15 |
| Wednesday | 07:00 - 17:15 |
| Thursday | 07:00 - 17:15 |
| Friday | 07:00 - 17:15 |
| Saturday | 08:00 - 14:00 |