Communitas Venue
Communitas is a unique community-based wedding & events venue conveniently located in the heart of Midrand, nestled between Johannesburg and Pretoria.
19/08/2022
Vir die laaste 14 jaar is DuPreez Strauss mede-musiekregisseur en orkesdirigent vir Disney se “The Lion King” Musical in 8 lande van Singapoer tot Nieu-Seeland tot die Filippyne.
Hierdie teaterstuk is amptelik die suksesvolste kunswerk van alle tye, in enige medium (wat beteken dis ver groter as enige sanger of film nog ooit).
Vir DuPreez is die wonderwêrk van Disney se sukses dat dit mense se lewens al vir byna 100 jaar ten goede verander - met positiewe, opbouende en gesonde inhoud.
Kom beleef jou gunsteling kinder-herinneringe op ‘n heel nuwe manier met klavierinterpretasies en Afrikaanse storievertelling van wêreldklas, insluitend “Circle of Life” (The Lion King), “Let It Go” (Frozen), “A Whole New World” (Aladdin), “Colors Of The Wind” (Pocahontas) en nog baie ander.
Geskik vir alle ouderdomme.
Hou die datum:
Datum: 15 Oktober 2022
Tyd: 15:00
Tydsduur: 70min
Plek: Communitas, 18 Jupiter, Crowthorne, Midrand, 1685
Kaartjies sal binnekort beskikbaar gemaak word
26/05/2022
Less than 2 weeks to go!
Meet the artist: Marius Meyer
26/05/2022
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
18 Jupiter Avenue, Crowthorne AH
Midrand
1685
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 15:00 |
| Tuesday | 07:00 - 15:00 |
| Wednesday | 07:00 - 15:00 |
| Thursday | 07:00 - 15:00 |
| Friday | 07:00 - 15:00 |